Courteney Cox

Courteney Cox
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cox in 2009

Geboortenaam Courteney Bass Cox
Geboorte 15 Junie 1964 (1964-06-15)
Birmingham, Alabama, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Richard Lewis Cox (pa)
Courteney Bass Copeland (ma)
Hunter Copeland (stiefpa)
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Courteney Cox (gebore 15 Junie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream (1996), Scream 3 (2000), en 3000 Miles to Graceland (2001), en in die televisiereeks Friends (1994).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search